To view our events calendar

June 30, 2017

One eie leerling, Jonel Coetzee, het aan die einde van Junie amok gemaak  in Italië waar sy gaan uithou rit ry het. Sy het gaan kwalifiseer vir die Wêreld Kampioenskappe op 'n gegewe perd. Nie net het sy gekwalifiseer nie, maar sy het ook Gobabis Gymnasium gaan trots m...

June 27, 2017

Skaars ‘n jaar is verby sedert Gobabis Gymnasium Boogskietklub gestig is, maar tyd het geen passievolle skut weerhou om sy/haar deel by te drae om ons klub die grootste klub in die NASP(Namibian Archery for Schools Program) te maak en Gobabis Gymnasium met trots te ver...

June 20, 2017

In 2016 het Gobabis Gymnasium 'n jaar gehad wat uitstaan. Ons skool kan met trots met 2 splinternuwe netbalbane spog. Nie net was ons netbalspelers bederf nie, maar al ons leerlinge ook, want on 2017 kan ons nou ook  ons voete sit in vier nuutgeboude klaskamers. Ons on...

June 16, 2017

Voorbereiding vir die wedstryd het al vroeg in die netbalseisoen begin om te verseker dat Gobabis Gymnasium wegstap met die goud. Dit was ‘n naelbytstryd waar Gobabis Gymnasium in die laaste doodsnikke van die stryd ‘n doel aangeteken het en met ‘n eindtelling van 27 –...

June 15, 2017

Op 15 Junie 2017 het 18 dogters wat aan die Womanhood Program van Gobabis Gymnasium deelneem,  die voorreg gehad om besoek af te lê by mevrou Geingos’ in die staatshuis.

Die Womanhood Program is ‘n program wat deur Mev. Annelise Genis geinisieer is om aan die karater va...

Please reload

Featured Posts

NAPSO Athletics

March 28, 2018

1/2
Please reload

Recent Posts
Please reload

Archive
Please reload

Follow Us
  • Gobabis Gymnasium Private School
  • @GobabisGym
  • Gobabis Gymnasium

ADDRESS

© Copyright 2018 by Gobabis Gymnasium Private School.              Proudly created with Wix.com

c/o Exhibition & Roesener Avenue, Gobabis

Namibia

Telephone: +264 (0)62 56 4771

Fax: +264 (0)62 56 4773

P.O. Box 304, Gobabis

E -mail: gymna@iway.na

 

QUICK CONTACT

Gobabis Gymnasium Private School

gobabisgymnasium

SOCIAL MEDIA