March 28, 2018

March 14, 2018

March 14, 2018

February 24, 2018

February 7, 2018

January 16, 2018

Please reload

Recent Posts

NAPSO Athletics

March 28, 2018

1/2
Please reload

Featured Posts

Gobabis Gymnasium Speel Krieket in Indië

April 15, 2017

 

 

 

Verlede jaar gedurende 'n krieket toer in Somerset Wes is twee van ons leerlinge, Stefan Bezuidenhout en Louis Peters, gekies om in Indië te gaan speel. Die toer het vanaf 31 Maart tot en met 15 April plaasgevind.

"Dit was baie lekker in Indië, nie net die besonderse krieket nie, maar ook die ander goed wat ons gedoen het soos olifant ry." - Louis Peters

"Dit was die beste ervaring van my lewe en om te sien hoe dinge daar gedoen word was 'n belewenis." - Stefan Bezuidenhout.

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Follow Us

I'm busy working on my blog posts. Watch this space!

Please reload

Search By Tags
Please reload

Archive
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square