March 28, 2018

March 14, 2018

March 14, 2018

February 24, 2018

February 7, 2018

January 16, 2018

Please reload

Recent Posts

NAPSO Athletics

March 28, 2018

1/2
Please reload

Featured Posts

Dankdiens vir Nuwe Geboue

June 20, 2017

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

In 2016 het Gobabis Gymnasium 'n jaar gehad wat uitstaan. Ons skool kan met trots met 2 splinternuwe netbalbane spog. Nie net was ons netbalspelers bederf nie, maar al ons leerlinge ook, want on 2017 kan ons nou ook  ons voete sit in vier nuutgeboude klaskamers. Ons onderwysers en personeellede sit met groot glimlagte terwyl hulle koffie geniet in hul nuwe personeelkamer. Ons het ons dankbaarheid bewys deur 'n dankseggingsdiens te hou. By hierdie diens het ons alle eer aan ons Vader gegee vir sy seën oor ons skool.

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Follow Us

I'm busy working on my blog posts. Watch this space!

Please reload

Search By Tags
Please reload

Archive
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square