March 28, 2018

March 14, 2018

March 14, 2018

February 24, 2018

February 7, 2018

January 16, 2018

Please reload

Recent Posts

NAPSO Athletics

March 28, 2018

1/2
Please reload

Featured Posts

Kranige Gymmie Perderuiter Wys Haar Staal

June 30, 2017

One eie leerling, Jonel Coetzee, het aan die einde van Junie amok gemaak  in Italië waar sy gaan uithou rit ry het. Sy het gaan kwalifiseer vir die Wêreld Kampioenskappe op 'n gegewe perd. Nie net het sy gekwalifiseer nie, maar sy het ook Gobabis Gymnasium gaan trots maak deur die "Junior League" afdeling te verower. Na afloop van wat hier gebeur het gaan ry sy in Augustus in België en neem dan ook aan die einde van September aan die HH Sheik Mansaur Bin Zayed Al Nahyan Endurance Festival For Juniors deel. Aan die einde van die jaar gaan sy weereens die Gymmie naam hoog hou in Abu Dhabi. "Ek sien baie uit vir wat voorlê en beskou elke oomblik as 'n belewenis." - Jonel Coetzee.

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Follow Us

I'm busy working on my blog posts. Watch this space!

Please reload

Search By Tags
Please reload

Archive
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square