March 28, 2018

March 14, 2018

March 14, 2018

February 24, 2018

February 7, 2018

January 16, 2018

Please reload

Recent Posts

NAPSO Athletics

March 28, 2018

1/2
Please reload

Featured Posts

Ryan Williams maak Gymmie Geskiedenis

July 15, 2017

Een van ons top atlete, Ryan Williams, was vanjaar gekies om Namibië te verteenwoordig by die IAAF O/18 spele in Nairobi Kenya vir Diskus. In sy uitdin rondte van 14 atlete was hy 8ste. In die geheel van 21 atlete was hy 14de. Hy lê tans 14de in die wêreld vir seuns O/18 diskus. Hy het beslis ons Gymmies trots gemaak.

"Dit was 'n belewenis. Daar was baie baie goeie kompetisie. God het 'n doel gehad met die kompetisie. Ek het baie "tips" by die ander atlete gekry en sal dit beslis gebruik."

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Follow Us

I'm busy working on my blog posts. Watch this space!

Please reload

Search By Tags
Please reload

Archive
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square