March 28, 2018

March 14, 2018

March 14, 2018

February 24, 2018

February 7, 2018

January 16, 2018

Please reload

Recent Posts

NAPSO Athletics

March 28, 2018

1/2
Please reload

Featured Posts

ATKV Idiome Stryd

September 28, 2017

Die ATKV Idiome Stryd finaal is gehou op die 27ste September. Uit 12 skole, wat 21 spanne ingeskryf het, het twee van ons leerlinge, Anri Visser en WP Oosthuizen, onder leiding van Mev. Sarina Vermeulen, meegeding in die finaal teen 'n span van Edugate Privaatskool van Otjiwarongo. Hulle het ongelukkig met 7 punte verloor, maar ons is so trots op hierdie twee leerlinge wat in hul eerste jaar van deelname so ver gevorder het. Hulle beplan om verder hard te werk en volgende jaar weer te probeer om die ATKV Idiome Stryd kampioene te word. 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Follow Us

I'm busy working on my blog posts. Watch this space!

Please reload

Search By Tags
Please reload

Archive
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square