March 28, 2018

March 14, 2018

March 14, 2018

February 24, 2018

February 7, 2018

January 16, 2018

Please reload

Recent Posts

NAPSO Athletics

March 28, 2018

1/2
Please reload

Featured Posts

2018 Interhuis Atletiek

February 7, 2018

Gobabis Gymnasium se atletiek byeenkoms vir 2018 het op Vrydag, 2 Februarie met die jaarlikse Big Brag begin. Die oorhoofse tema vir hierdie jaar was musiek genres. Die Springbokke was eerste aan die beurt en het "Country" musiek voorgestel. Hulle het baie oulik gelyk agterop die wa van 'n blou trekker, en was mooi opgetof in cowboy uitrustings. Nadat hulle 'n opwindende dans gedoen het was die Rooibokke aan die beurt. Hulle het musiek genres oor die algemeen voorgestel en met 'n verskeidenheid van luukse karre opgedaag. Twee-twee was aangetrek volgens Rock, Reggae, Jazz, Pop en Disco temas. 

 

 

 

Op Saterdag, 3 Febraurie was almal reeds vroeg by Gobabis Gymnasium se sportgronde. Almal was baie opgewonde, want danksy Org van Rensburg en Ben Dauth, is 2018 die eerste jaar wat die skool se eie sportgronde gebruik kon word vir die interhuis atletiek byeenkoms.

 

Die Springbokke en Rooibokke het heeldag hul bes gegee, en die uitslae by die prysuitdeling aan die einde van die dag was soos volg:

 

Beste presteerders:

O/7: Dogters - Thalita van den Heever

        Seuns - Nico van Rensburg

 

O/8: Dogters - Katoo Jacobsz

        Seuns - Uakumbua Mberira

 

O/9: Dogters - Sasha-Lee Bezuidenhout

        Seuns - Munjambi Ngaujake

 

O/10: Dogters - Sune Moolman

          Seuns - Attie McLeod

 

O/11: Dogters - Lindie Swart

          Seuns - Liam Derks

 

O/12: Dogters - Githe Derks

          Seuns - Jacobus van der Merwe

 

O/13: Dogters - Corelie Coetzee

          Seuns - DeVos Moolman

 

O/14: Dogters - Chandre Jantjies

          Seuns - Christiaan Barnard

 

O/15: Dogters - Tjamunene Otjivera

          Seuns - Cecil Visagie

 

O/16: Dogters - Jonel Coetzee

          Seuns - Petro Tripodi

 

O/17: Dogters - Cecilie Opperman

          Seuns - Michael Robberts

 

O/19: Dogters - Okeri Karuuombe

          Seuns - Ryan Williams

 

Beste Hekkies Atleet: Corelie Coetzee

 

Beste Prestasie van die dag: Dogters - Linda Grobbelaar

                                               Seuns - Ryan Williams

 

Laerskool:

Junior Victrix Ludorum - Katoo Jacobsz

Junior Victor Ludorum - Munjambi Ngaujake

Senior Victrix Ludorum - Corelie Coetzee

Senior Victor Ludorum - Attie McLeod

 

Hoërskool:

Junior Victrix Ludorum - Joane Steyn

Junior Victor Ludorum - Christiaan Barnard

Senior Victrix Ludorum - Cecilie Opperman

Senior Victor Ludorum - Ryan Williams

 

Aan die einde van die prysuitdeling is die spanne aangewys vir die geesbeker en toe die wenbeker. Die geesbeker en die wenbeker vir 2018 is toegeken aan... DIE SPRINGBOKKE!!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Follow Us

I'm busy working on my blog posts. Watch this space!

Please reload

Search By Tags
Please reload

Archive
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square